Great service and quality of workmanship.
Excellent service.
Andrea
Baie dankie vir uitstekende en flinke diens. Ons het skade op tyre gekry. Ons het kontak met Andries gemaak en hy kon aan ons die versekering gee dat hulle ons sal kan help. Vroeg gehelp nog voor oopmaak tyd. Baie dankie Tyre Mart Colesberg vir uitstekende diens en vir julle vriendelikheid. Die De Gouveias